Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 22:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy gaan toe voort: “Ek is 'n Jood wat in Tarsus in Silisië gebore is, maar ek het hier in Jerusalem grootgeword. As leerling van Gamaliël is ek volgens die streng opvatting van die wet van die voorvaders opgevoed, en ek was net so 'n kampvegter vir God soos julle almal vandag is.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 22

Kyk Handelinge 22:3 in konteks