Toe sê die kommandant: “Ek het 'n groot som geld betaal om die burgerreg te verkry.”En Paulus sê: “Maar ek het dit deur geboorte gekry.”