Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 21:30 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die hele stad het in beroering gekom. Die mense het saamgedrom, vir Paulus gegryp en hom uit die tempel uitgesleep. Die deure is dadelik agter hulle toegesluit.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 21

Kyk Handelinge 21:30 in konteks