Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 21:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe antwoord Paulus: “Waarom wil julle my hart sag maak met julle trane? Ter wille van die Naam van die Here Jesus is ek bereid om in Jerusalem nie net gevange geneem te word nie, maar selfs ook te sterwe.”

Lees volledige hoofstuk Handelinge 21

Kyk Handelinge 21:13 in konteks