Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 21:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Nadat ons swaar van hulle afskeid geneem het, het ons aan boord gegaan. Ons het reguit koers gehou en by die eiland Kos aangekom. Die volgende dag het ons Rodos bereik en daarvandaan by Patara aangekom.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 21

Kyk Handelinge 21:1 in konteks