Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 20:32 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar nou vertrou ek julle aan God toe en aan die woord van sy genade. Die woord is magtig om julle op te bou en julle in die seëninge te laat deel wat Hy aan al die gelowiges as erfdeel belowe het.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 20

Kyk Handelinge 20:32 in konteks