Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 20:28 Afrikaans 1983 (AFR83)

Pas julle self op en die hele kudde wat die Heilige Gees onder julle sorg gestel het. Soos wagters 'n kudde versorg, so moet julle die gemeente van God versorg wat Hy vir Hom verkry het deur die bloed van sy eie Seun.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 20

Kyk Handelinge 20:28 in konteks