Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 20:24 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar al is my lewe vir my kosbaar, reken ek dit van geen belang nie as ek maar net my lewenstaak kan voltooi en die dienswerk wat ek van die Here Jesus gekry het, kan klaar maak: dit is om die evangelie van God se genade te verkondig.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 20

Kyk Handelinge 20:24 in konteks