Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 2:22 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Israeliete, luister na hierdie woorde! God het Jesus van Nasaret aan julle bekend gestel deur die kragtige dade, die wonders en die tekens wat God Hom by julle laat doen het. Daarvan weet julle self.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 2

Kyk Handelinge 2:22 in konteks