Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 2:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe staan Petrus saam met die elf ander apostels op en onder leiding van die Heilige Gees spreek hy die mense toe: “Jode en julle almal wat in Jerusalem woon, ek moet vir julle verduidelik wat gebeur het. Luister na wat ek gaan sê:

Lees volledige hoofstuk Handelinge 2

Kyk Handelinge 2:14 in konteks