Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 19:40 Afrikaans 1983 (AFR83)

want ons loop gevaar om van opstand aangekla te word oor die dinge wat vandag hier gebeur het. Daar is geen rede vir hierdie oploop nie, en ons sal dit nie kan verantwoord nie.”Deur dit te sê, het hy die byeenkoms uitmekaar laat gaan.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 19

Kyk Handelinge 19:40 in konteks