Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 19:35 Afrikaans 1983 (AFR83)

Uiteindelik het die stadsklerk daarin geslaag om die skare tot bedaring te bring. “Efesiërs,” het hy gesê, “watter mens weet nou nie dat die stad van die Efesiërs die beskermer is van die tempel van die groot Artemis en van haar beeld wat uit die hemel geval het nie?

Lees volledige hoofstuk Handelinge 19

Kyk Handelinge 19:35 in konteks