Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 19:32 Afrikaans 1983 (AFR83)

Almal het deurmekaar geskreeu, en die hele vergadering was in die war. Die meeste mense het nie geweet hoekom hulle daar bymekaar was nie.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 19

Kyk Handelinge 19:32 in konteks