Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 18:27 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe Apollos na Agaje toe wou gaan, het die gelowiges hom aangemoedig en vir hom 'n brief saamgegee aan die gelowiges daar om te versoek dat hulle hom vriendelik moet ontvang. Daar aangekom, was hy tot groot hulp vir dié wat deur die genade van God gelowig geword het,

Lees volledige hoofstuk Handelinge 18

Kyk Handelinge 18:27 in konteks