Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 18:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daar het hy vir Akwila, 'n Jood wat in Pontus gebore is, ontmoet. Hy het kort tevore saam met sy vrou, Priscilla, uit Italië daar aangekom, nadat keiser Claudius beveel het dat al die Jode Rome moet verlaat. Paulus het hulle gaan opsoek,

Lees volledige hoofstuk Handelinge 18

Kyk Handelinge 18:2 in konteks