Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 17:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe die Jode hulle nie kry nie, sleep hulle vir Jason en 'n paar ander gelowiges na die stadsbestuur toe en skreeu: “Dit is die mense wat die hele wêreld in beroering bring. Hulle is nou hier in ons stad,

Lees volledige hoofstuk Handelinge 17

Kyk Handelinge 17:6 in konteks