Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 17:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die mense daar was ontvankliker as dié in Tessalonika. Hulle het met groot belangstelling na die woord geluister en elke dag die Skrif ondersoek om te sien of dit is soos Paulus sê.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 17

Kyk Handelinge 17:11 in konteks