Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 16:40 Afrikaans 1983 (AFR83)

Nadat hulle uit die tronk gekom het, is hulle na Lidia se huis toe, waar hulle die gelowiges gesien en bemoedig het. Daarna het Paulus-hulle vertrek.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 16

Kyk Handelinge 16:40 in konteks