Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 16:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Omdat Paulus vir Timoteus met hom wou saamneem, het hy hom besny. Dit het hy gedoen ter wille van die Jode wat in daardie gebied gewoon het, want hulle het almal geweet sy pa is 'n Griek.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 16

Kyk Handelinge 16:3 in konteks