Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 16:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Een van dié wat geluister het, was 'n vrou met die naam Lidia, wat die Joodse geloof aangeneem het. Sy het handel gedrywe met pers wolmateriaal en was van Tiatira afkomstig. Die Here het haar vir Paulus se woorde ontvanklik gemaak.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 16

Kyk Handelinge 16:14 in konteks