Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 16:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Paulus het in Derbe gekom en daarna in Listra. Dáár was 'n gelowige met die naam Timoteus. Sy ma, ook 'n gelowige, was 'n Joodse vrou en sy pa 'n Griek.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 16

Kyk Handelinge 16:1 in konteks