Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 15:40-41 Afrikaans 1983 (AFR83)

40. Paulus het vir Silas gekies en vertrek, nadat hulle deur die gelowiges aan die genade van die Here toevertrou is.

41. Hy het deur Sirië en Silisië gereis en die gemeentes geestelik versterk.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 15