Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 15:29 Afrikaans 1983 (AFR83)

dat julle nie vleis moet eet wat aan 'n afgod geoffer is nie, ook nie bloed nie en ook geen dier wat verwurg is nie, en dat julle onsedelikheid moet vermy. As julle julle van hierdie dinge weerhou, doen julle reg.“Hartlike groete.”

Lees volledige hoofstuk Handelinge 15

Kyk Handelinge 15:29 in konteks