Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 15:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe Paulus en Barnabas hulle daarteen verset en in 'n heftige meningsverskil met hulle betrokke geraak het, is daar besluit dat hulle twee en nog 'n paar ander van die gemeente na die apostels en ouderlinge in Jerusalem moet gaan in verband met hierdie vraagstuk.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 15

Kyk Handelinge 15:2 in konteks