Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 12:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

Herodes het hom laat soek, en omdat hulle hom nie kon kry nie, het hy die wagte verhoor en bevel gegee dat hulle doodgemaak moet word.Hierna het Herodes van Judea af na Sesarea toe gegaan en 'n tyd daar gebly.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 12

Kyk Handelinge 12:19 in konteks