Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 11:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Ek was in Joppe besig om te bid toe ek in geesvervoering 'n gesig gesien het,” het hy gesê. “Ek het iets soos 'n groot doek wat aan sy vier punte neergelaat word, uit die hemel sien afkom, en dit het tot by my gekom.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 11

Kyk Handelinge 11:5 in konteks