Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 11:23 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe hy daar kom, was hy bly om te sien hoe God in sy genade onder hulle gewerk het, en hy het hulle almal aangespoor om met hart en siel aan die Here getrou te bly.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 11

Kyk Handelinge 11:23 in konteks