Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 11:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy het vir ons vertel hoe hy die engel in sy huis sien staan het, wat vir hom gesê het: ‘Stuur iemand na Joppe toe en laat vir Simon daar haal wat ook Petrus genoem word.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 11

Kyk Handelinge 11:13 in konteks