Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 1:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ná sy dood het Hy aan hulle met baie onbetwisbare bewyse ook getoon dat Hy lewe. In die loop van veertig dae het Hy by verskeie geleenthede aan hulle verskyn en met hulle oor die dinge van die koninkryk van God gepraat.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 1

Kyk Handelinge 1:3 in konteks