Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 1:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

In die stad aangekom, is hulle na die bovertrek toe waar hulle gewoonlik vertoef het. Dit was Petrus en Johannes, Jakobus en Andreas, Filippus en Tomas, Bartolomeus en Matteus, Jakobus seun van Alfeus, Simon die Seloot en Judas seun van Jakobus.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 1

Kyk Handelinge 1:13 in konteks