Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 1:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dié sê toe vir hulle: “Galileërs, waarom staan julle so na die hemel en kyk? Hierdie Jesus wat van julle af na die hemel toe opgeneem is, sal net so terugkom soos julle Hom na die hemel toe sien opgaan het.”

Lees volledige hoofstuk Handelinge 1

Kyk Handelinge 1:11 in konteks