Ou Testament

Nuwe Testament

Galasiërs 6:16-18 Afrikaans 1983 (AFR83)

16. En almal wat volgens hierdie beginsel leef, die ware Israel — mag God aan hulle vrede gee en barmhartigheid bewys.

17. Niemand moet dit vir my verder moeilik maak nie, want ek dra al klaar die littekens van Jesus aan my liggaam.

18. Die genade van ons Here Jesus Christus sal by julle gees wees, broers! Amen.

Lees volledige hoofstuk Galasiërs 6