Ou Testament

Nuwe Testament

Galasiërs 6:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Broers, as iemand in die een of ander sonde val, moet julle wat julle deur die Gees laat lei, so iemand in 'n gees van sagmoedigheid reghelp. En pas op: jy kan self ook in versoeking kom.

Lees volledige hoofstuk Galasiërs 6

Kyk Galasiërs 6:1 in konteks