Ou Testament

Nuwe Testament

Galasiërs 4:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar toe die tyd wat God daarvoor bepaal het, aangebreek het, het Hy sy Seun gestuur. Hy is uit 'n vrou gebore en van sy geboorte af was Hy aan die wet onderworpe

Lees volledige hoofstuk Galasiërs 4

Kyk Galasiërs 4:4 in konteks