Ou Testament

Nuwe Testament

Galasiërs 4:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

En al was my toestand vir julle 'n versoeking om my te verag of selfs te verfoei, het julle dit nie gedoen nie. Inteendeel, julle het my ontvang asof ek 'n engel van God was, ja, asof ek Christus Jesus self was.

Lees volledige hoofstuk Galasiërs 4

Kyk Galasiërs 4:14 in konteks