Ou Testament

Nuwe Testament

Galasiërs 4:1-2 Afrikaans 1983 (AFR83)

1. Hierby wil ek nog dít sê: Solank 'n erfgenaam nog minderjarig is, verskil sy posisie nie werklik van dié van 'n slaaf nie, al behoort die hele erfenis aan hom.

2. Tot die dag wat sy pa bepaal het, staan hy onder toesig van voogde en word sy besittings deur bestuurders beheer.

Lees volledige hoofstuk Galasiërs 4