Ou Testament

Nuwe Testament

Galasiërs 3:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

Wil dit nou sê dat die wet van Moses in stryd is met die beloftes van God?Beslis nie! As 'n wet gegee was wat in staat was om die ware lewe te skenk, sou 'n mens inderdaad vrygespreek kon word op grond daarvan dat hy die wet onderhou.

Lees volledige hoofstuk Galasiërs 3

Kyk Galasiërs 3:21 in konteks