Ou Testament

Nuwe Testament

Galasiërs 3:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Broers, ek gaan nou 'n voorbeeld uit die gewone lewe neem. As 'n testament, wat maar net mensewerk is, eers geldig is, kan niemand dit ongeldig maak of iets daaraan toevoeg nie.

Lees volledige hoofstuk Galasiërs 3

Kyk Galasiërs 3:15 in konteks