Ou Testament

Nuwe Testament

Galasiërs 3:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Julle Galasiërs, is julle dan so sonder begrip? Wie het julle verstand benewel? Jesus Christus is tog so duidelik aan julle verkondig dat julle Hom as 't ware aan die kruis kon sien hang!

Lees volledige hoofstuk Galasiërs 3

Kyk Galasiërs 3:1 in konteks