Ou Testament

Nuwe Testament

Galasiërs 2:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die leiers van die gemeente — wat hulle vroeër was, maak nie vir my saak nie; God kyk nie na 'n mens se uiterlike nie — die leiers van die gemeente het aan die evangelie wat ek verkondig, niks toegevoeg nie.

Lees volledige hoofstuk Galasiërs 2

Kyk Galasiërs 2:6 in konteks