Ou Testament

Nuwe Testament

Galasiërs 2:20 Afrikaans 1983 (AFR83)

en nou is dit nie meer ek wat lewe nie, maar Christus wat in my lewe. Die lewe wat ek nou nog hier lewe, leef ek in die geloof in die Seun van God wat sy liefde vir my bewys het deur sy lewe vir my af te lê.

Lees volledige hoofstuk Galasiërs 2

Kyk Galasiërs 2:20 in konteks