Ou Testament

Nuwe Testament

Galasiërs 2:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

God het dit aan my geopenbaar dat ek moet gaan. Ek het toe die evangelie wat ek onder die heidennasies verkondig, aan die broers daar voorgelê en dit nog afsonderlik met die leiers bespreek. Ek wou sekerheid hê dat ek nie tevergeefs werk of gewerk het nie.

Lees volledige hoofstuk Galasiërs 2

Kyk Galasiërs 2:2 in konteks