Ou Testament

Nuwe Testament

Galasiërs 1:22-24 Afrikaans 1983 (AFR83)

22. Die gemeentes van Christus in Judea het my toe nog nie persoonlik geken nie;

23. hulle het net gehoor: “Die man deur wie ons vroeër vervolg is, verkondig nou die geloof wat hy destyds probeer uitroei het.”

24. En hulle het God verheerlik oor my.

Lees volledige hoofstuk Galasiërs 1