Ou Testament

Nuwe Testament

Galasiërs 1:1-2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Van Paulus, 'n apostel, en van al die broers wat by my is.Dat ek 'n apostel is, dank ek nie aan mense nie. Ek is ook nie deur 'n mens aangestel nie, maar deur Jesus Christus en deur God die Vader wat Hom uit die dood opgewek het.Aan die gemeentes in Galasië.

Lees volledige hoofstuk Galasiërs 1

Kyk Galasiërs 1:1-2 in konteks