Ou Testament

Nuwe Testament

Filippense 4:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar ek het alles ontvang en ek het meer as genoeg. Noudat ek van Epafroditos ontvang het wat julle gestuur het, het ek alles wat ek nodig het. Julle gawe is voor God 'n offer met lieflike geur, vir Hom aanneemlik en welgevallig.

Lees volledige hoofstuk Filippense 4

Kyk Filippense 4:18 in konteks