Ou Testament

Nuwe Testament

Filippense 1:20 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dit is my vurige verlange, en daarna sien ek uit, dat ek niks sal doen waaroor ek my sal hoef te skaam nie. Ek wil ook nou, soos nog altyd, met alle vrymoedigheid deur my hele wese Christus verheerlik in lewe en in sterwe,

Lees volledige hoofstuk Filippense 1

Kyk Filippense 1:20 in konteks