Ou Testament

Nuwe Testament

Efesiërs 3:1-4 Afrikaans 1983 (AFR83)

1. Daarom bid ek vir julle wat nie Jode is nie, ek, Paulus, 'n gevangene deur my diens aan Christus Jesus.

2. Julle het tog seker gehoor van die opdrag wat God in sy genade aan my gegee het in julle belang.

3. Hy het sy geheimenis deur 'n openbaring aan my bekend gemaak, soos ek dit hierbo kortliks beskrywe het,

4. en as julle dit lees, sal julle 'n begrip kry van my insig in die geheimenis van Christus.

Lees volledige hoofstuk Efesiërs 3