Ou Testament

Nuwe Testament

Efesiërs 1:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

en dit deur Christus tot uitvoering gebring op die tyd wat Hy daarvoor bepaal het. Sy bedoeling was om alles wat in die hemel en alles wat op die aarde is, onder een hoof te verenig, naamlik onder Christus.

Lees volledige hoofstuk Efesiërs 1

Kyk Efesiërs 1:10 in konteks