Ou Testament

Nuwe Testament

Die Openbaring 7:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hierna het ek 'n groot menigte gesien wat niemand kon tel nie. Hulle was van elke nasie, stam, volk en taal en het voor die troon en voor die Lam gestaan. Hulle het wit klere aangehad, en daar was palmtakke in hulle hande.

Lees volledige hoofstuk Die Openbaring 7

Kyk Die Openbaring 7:9 in konteks