Ou Testament

Nuwe Testament

Die Openbaring 5:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

In die regterhand van Hom wat op die troon sit, het ek 'n boekrol gesien wat aan die voor- en aan die agterkant vol geskrywe was en wat met sewe seëls goed verseël was.

Lees volledige hoofstuk Die Openbaring 5

Kyk Die Openbaring 5:1 in konteks